Sevens Guesthouse
offers you an amazing accommodation just off the N1 highway, in Kroonstad.
Kroonstad is the ideal stopover for the weary traveler on route from anywhere in South Africa.
We offer 6 En-suite bedrooms with either bath / shower facilities. Single / Double rooms are available.
We have a fully functional shared kitchen that is available to guests wanting to prepare own meals.
In our courtyard we offer braai facilities.
Make sure to book with us for your next visit to Kroonstad.
Rooms & Suites
Choose from a variety of sizes and styles. Breakfast available at R75 per person
Book Your Stay With Us
Book Today Guest Reviews
Binneversiering is pragtig. Mai oor die hout. Baie goeie verblyf, netjies en skoon en vriendelike hulpvaardige diens. Ontbyt was lekker. Ek kan dit enige tyd aanbeveel, selfs vir langer as een nag.

Wonderlike oorslaapplek vir die N1 reisiger. Dit was die eerste keer dat ek in Kroonstad oorgebly het en Sevens Gastehuis is voorwaar 'n oulike plek vir enige iemand om oor te bly. Die lugversorging in die kamers was voortreflik om die Vrystaatse somershitte teen te werk en die diens gelewer was fanstasties. Beveel die gastehuis vir enige reisiger aan.

Ons het welkom gevoel voor ons daar was, met aanwysings wat gestuur was en bevestiging van bespreking. Engela het ons verwelkom en voor die tyd al die kamer laat ingaan. Die kamer is fantasties skoon en elke dag skoongemaak. Skoon water en koffie beskikbaar elke dag. Ons het baie lekker gekuier en sal volgende jaar definitief weer daar wees vir die jukskei week. Baie dankie Engela jy was 'n ster!
